Handelinge 14:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daar het egter Jode van Antiogiʹë en Ikoʹnium aangekom en die skare oorreed,+ en hulle het Paulus gestenig en hom tot buite die stad gesleep, onder die indruk dat hy dood is.+ 2 Korintiërs 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 ons word vervolg, maar nie in die steek gelaat nie;+ ons word neergewerp,+ maar nie vernietig nie.+
19 Daar het egter Jode van Antiogiʹë en Ikoʹnium aangekom en die skare oorreed,+ en hulle het Paulus gestenig en hom tot buite die stad gesleep, onder die indruk dat hy dood is.+
9 ons word vervolg, maar nie in die steek gelaat nie;+ ons word neergewerp,+ maar nie vernietig nie.+