2 Korintiërs 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 as onbekendes wat tog herken word,+ as sterwend en tog, kyk! ons lewe,+ as gedissiplineer+ en tog nie aan die dood oorgelewer nie,+ 2 Korintiërs 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 drie keer is ek met stokke geslaan,+ een keer is ek gestenig,+ drie keer het ek skipbreuk gely,+ ’n nag en ’n dag het ek in die see deurgebring; 2 Timoteus 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 my vervolginge, my lyding, die soort dinge wat my oorgekom het in Antiogiʹë,+ in Ikoʹnium,+ in Listra,+ die soort vervolginge wat ek verdra het; en tog het die Here my uit hulle almal verlos.+
9 as onbekendes wat tog herken word,+ as sterwend en tog, kyk! ons lewe,+ as gedissiplineer+ en tog nie aan die dood oorgelewer nie,+
25 drie keer is ek met stokke geslaan,+ een keer is ek gestenig,+ drie keer het ek skipbreuk gely,+ ’n nag en ’n dag het ek in die see deurgebring;
11 my vervolginge, my lyding, die soort dinge wat my oorgekom het in Antiogiʹë,+ in Ikoʹnium,+ in Listra,+ die soort vervolginge wat ek verdra het; en tog het die Here my uit hulle almal verlos.+