Genesis 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hierop het die slang vir die vrou gesê: “Julle sal sekerlik nie sterf nie.+ 1 Timoteus 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ook is Adam nie bedrieg nie,+ maar die vrou is geheel en al bedrieg+ en het in oortreding gekom.+