Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Timoteus 2:1

Kruisverwysings

  • +Ro 12:12
  • +Ga 3:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1996),

    1996/5/1, bl. 20

1 Timoteus 2:2

Kruisverwysings

  • +Han 26:27
  • +Mt 5:44; 1Pe 2:14
  • +Jer 29:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/11, bl. 15-16

    Die Wagtoring (1996),

    1996/5/1, bl. 20

    1993/9/15, bl. 15

    1990/11/1, bl. 12

    Koninkryksbediening—1990,

    1990/11, bl. 4

1 Timoteus 2:3

Kruisverwysings

  • +Ro 12:2
  • +Jud 25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Redenering, bl. 344-345

1 Timoteus 2:4

Kruisverwysings

  • +Ro 5:18; 9:24; 1Ti 4:10
  • +Jes 45:22; Han 17:30; 1Kor 12:13
  • +Ef 1:17; Flp 1:9
  • +2Ti 2:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 47

    Redenering, bl. 344-345

1 Timoteus 2:5

Kruisverwysings

  • +De 6:4; Ro 3:30; 1Kor 8:4
  • +Heb 8:6; 9:15; 12:24
  • +Ga 3:20
  • +1Kor 11:25; Ga 3:29; Ef 5:27; Heb 2:16
  • +Han 4:12; Ro 5:15; Kol 2:13; 2Ti 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 27

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 13-14

    1991/2/15, bl. 17

    1989/12/15, bl. 30

    1989/8/15, bl. 30-31

    1986/2/15, bl. 14-15

    Wêreldwye veiligheid, bl. 10-11

1 Timoteus 2:6

Kruisverwysings

  • +Mt 20:28; Mr 10:45; Kol 1:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 27

    Nader aan Jehovah, bl. 142-143

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 13

    1999/4/15, bl. 12

    1997/7/15, bl. 6-7

    1992/6/15, bl. 5-6

    1991/2/15, bl. 12-13, 17

    1989/8/15, bl. 31

    1986/2/15, bl. 14-15

    Drie-eenheid, bl. 15

1 Timoteus 2:7

Kruisverwysings

  • +Han 9:15
  • +Ro 1:5; Ga 2:8
  • +Ro 9:1
  • +Ga 1:16
  • +Ro 3:22; Ga 5:6

1 Timoteus 2:8

Kruisverwysings

  • +Ps 141:2
  • +Ga 5:20; Jak 1:20
  • +Flp 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/11/15, bl. 19

    1992/11/15, bl. 23

1 Timoteus 2:9

Kruisverwysings

  • +Jak 3:17
  • +1Pe 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 52

    Bly in God se liefde, bl. 66

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 19

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 9

    2009/2/15, bl. 20-21

    2005/5/1, bl. 29

    2003/12/1, bl. 22

    2002/8/1, bl. 17-18

    1992/8/15, bl. 14

    1991/6/1, bl. 30

    1988/8/15, bl. 17

    1987/3/15, bl. 6

    ‘God se liefde’, bl. 56-57

    Jehovah se wil, les 8

    Jongmense vra, Deel 1, bl. 79

    Ontwaak!,

    2005/10/8, bl. 27

    1998/8/8, bl. 21

    1995/3/8, bl. 21-24

    1992/9/8, bl. 24

    Bedieningskool, bl. 131-132

    Koninkryksbediening—1996,

    1996/10, bl. 4

    Redenering, bl. 421

1 Timoteus 2:10

Kruisverwysings

  • +Spr 31:30; 1Pe 3:4
  • +Han 21:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 52

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 19

    Jehovah se wil, les 8

    Die Wagtoring,

    2005/5/1, bl. 29

    2003/12/1, bl. 22

    2002/8/1, bl. 17-18

    Ontwaak!,

    2005/10/8, bl. 27

    Bedieningskool, bl. 131-132

    Redenering, bl. 421

1 Timoteus 2:11

Kruisverwysings

  • +Ef 5:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!—1994,

    1994/7/8, bl. 13

    Redenering, bl. 418-419

1 Timoteus 2:12

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:34
  • +Ge 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/15, bl. 4

    1989/3/1, bl. 6

    Ontwaak!—1994,

    1994/7/8, bl. 12-13

    Redenering, bl. 418-419

1 Timoteus 2:13

Kruisverwysings

  • +Ge 2:18; 1Kor 11:8

1 Timoteus 2:14

Kruisverwysings

  • +Ge 3:6
  • +Ge 3:13
  • +2Kor 11:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/6, bl. 4

    Ontwaak!—1998,

    1998/9/8, bl. 26

1 Timoteus 2:15

Kruisverwysings

  • +1Ti 5:14
  • +1Ti 2:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/6, bl. 6

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 30

    2005/5/1, bl. 29

    1991/1/15, bl. 30

    1988/3/1, bl. 19-20

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tim. 2:1Ro 12:12
1 Tim. 2:1Ga 3:28
1 Tim. 2:2Han 26:27
1 Tim. 2:2Mt 5:44; 1Pe 2:14
1 Tim. 2:2Jer 29:7
1 Tim. 2:3Ro 12:2
1 Tim. 2:3Jud 25
1 Tim. 2:4Ro 5:18; 9:24; 1Ti 4:10
1 Tim. 2:4Jes 45:22; Han 17:30; 1Kor 12:13
1 Tim. 2:4Ef 1:17; Flp 1:9
1 Tim. 2:42Ti 2:25
1 Tim. 2:5De 6:4; Ro 3:30; 1Kor 8:4
1 Tim. 2:5Heb 8:6; 9:15; 12:24
1 Tim. 2:5Ga 3:20
1 Tim. 2:51Kor 11:25; Ga 3:29; Ef 5:27; Heb 2:16
1 Tim. 2:5Han 4:12; Ro 5:15; Kol 2:13; 2Ti 1:10
1 Tim. 2:6Mt 20:28; Mr 10:45; Kol 1:14
1 Tim. 2:7Han 9:15
1 Tim. 2:7Ro 1:5; Ga 2:8
1 Tim. 2:7Ro 9:1
1 Tim. 2:7Ga 1:16
1 Tim. 2:7Ro 3:22; Ga 5:6
1 Tim. 2:8Ps 141:2
1 Tim. 2:8Ga 5:20; Jak 1:20
1 Tim. 2:8Flp 2:14
1 Tim. 2:9Jak 3:17
1 Tim. 2:91Pe 3:3
1 Tim. 2:10Spr 31:30; 1Pe 3:4
1 Tim. 2:10Han 21:9
1 Tim. 2:11Ef 5:24
1 Tim. 2:121Kor 14:34
1 Tim. 2:12Ge 3:16
1 Tim. 2:13Ge 2:18; 1Kor 11:8
1 Tim. 2:14Ge 3:6
1 Tim. 2:14Ge 3:13
1 Tim. 2:142Kor 11:3
1 Tim. 2:151Ti 5:14
1 Tim. 2:151Ti 2:9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Timoteus 2:1-15

1 Timoteus

2 Ek vermaan dan allereers dat smekinge, gebede,+ voorbedes, danksegginge gedoen moet word aangaande alle soorte mense,+ 2 aangaande konings+ en almal wat ’n hoë posisie beklee,+ sodat ons kan voortgaan om ’n kalm en stil lewe met volkome godvrugtige toegewydheid en erns te lei.+ 3 Dit is goed en aangenaam+ in die oë van ons Redder, God,+ 4 wie se wil dit is dat alle soorte mense+ gered moet word+ en tot juiste kennis+ van die waarheid moet kom.+ 5 Want daar is een God,+ en een middelaar+ tussen God+ en die mense,+ ’n mens, Christus Jesus,+ 6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal gegee het+—hiervan moet getuig word op die besondere tye daarvoor. 7 Met die oog op hierdie getuienis+ is ek as ’n prediker en ’n apostel aangestel+—ek vertel die waarheid,+ ek lieg nie—’n onderrigter van nasies+ met betrekking tot geloof+ en waarheid.

8 Daarom wil ek hê dat die manne op elke plek moet aanhou bid en lojale hande moet ophef,+ sonder gramskap+ en debatte.+ 9 So ook wil ek hê dat die vroue hulle met goed versorgde kleredrag moet versier, met beskeidenheid+ en gesonde verstand, nie met haarvlegtery en goud of pêrels of baie duur klere nie,+ 10 maar soos dit vroue betaam wat bely dat hulle God vereer,+ naamlik deur goeie werke.+

11 Laat ’n vrou in stilte leer met volle onderdanigheid.+ 12 Ek laat ’n vrou nie toe om te onderrig+ of om gesag oor ’n man uit te oefen nie,+ maar sy moet stil wees. 13 Want Adam is eerste gevorm, daarna Eva.+ 14 Ook is Adam nie bedrieg nie,+ maar die vrou is geheel en al bedrieg+ en het in oortreding gekom.+ 15 Sy sal egter veilig behoue bly deur kinders te baar,+ mits hulle in geloof en liefde en heiliging tesame met gesonde verstand bly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel