Filippense 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Trouens, julle weet ook, Filippense, dat geen gemeente aan die begin van die bekendmaking van die goeie nuus, toe ek uit Masedoʹnië vertrek het, saam met my deel gehad het in die aangeleentheid van gee en ontvang nie, behalwe julle alleen;+
15 Trouens, julle weet ook, Filippense, dat geen gemeente aan die begin van die bekendmaking van die goeie nuus, toe ek uit Masedoʹnië vertrek het, saam met my deel gehad het in die aangeleentheid van gee en ontvang nie, behalwe julle alleen;+