Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Filippense 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Filippense 4:1

Kantlynverwysings

  • +1Te 2:19
  • +Flp 1:27

Filippense 4:2

Kantlynverwysings

  • +Ro 15:5; 1Kor 1:10; 2Kor 13:11; Flp 2:2; 1Pe 3:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/11, bl. 14-15

    Die Wagtoring,

    2003/1/15, bl. 20

Filippense 4:3

Kantlynverwysings

  • +Mt 11:29
  • +Lu 8:3
  • +Ro 16:3
  • +Lu 10:20
  • +Ps 69:28

Filippense 4:4

Kantlynverwysings

  • +Ps 64:10; 104:34
  • +De 26:11; Ps 97:12; Jes 9:3; 1Te 5:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/4/15, bl. 20

    2009/7/1, bl. 12

    2008/7/15, bl. 29

Filippense 4:5

Kantlynverwysings

  • +Tit 3:2; Jak 3:17
  • +Jak 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 224

    Die Wagtoring,

    2009/7/1, bl. 12

    2008/7/15, bl. 29

    2008/3/15, bl. 3

    2006/11/1, bl. 6-7

Filippense 4:6

Kantlynverwysings

  • +Mt 6:25; Lu 12:22; 1Pe 5:7
  • +Ro 12:12; Jak 1:5
  • +Ps 145:18; Joh 16:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 10-11

    Die Wagtoring,

    2009/11/15, bl. 3-4

    2009/7/1, bl. 12

    2008/3/15, bl. 13-14

    2006/9/1, bl. 27, 28-29

    2001/6/1, bl. 9

    2000/7/15, bl. 6

    Ontwaak!,

    2001/7/22, bl. 14-15

Filippense 4:7

Kantlynverwysings

  • +Joh 14:27; Ro 5:1
  • +Kol 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 8-12

    Die Wagtoring,

    2009/7/1, bl. 10-12

    2008/3/15, bl. 13-14

    2000/7/15, bl. 6

    Ontwaak!,

    2001/7/22, bl. 14-15

Filippense 4:8

Kantlynverwysings

  • +2Kor 11:3; 1Ti 4:12; 5:2; 1Pe 3:2
  • +Ga 5:22; Kol 3:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 71-72

    Die Wagtoring,

    2003/9/15, bl. 11-13

Filippense 4:9

Kantlynverwysings

  • +Flp 3:17; Kol 1:23
  • +Ro 15:33; 1Kor 14:33; Heb 13:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/7/15, bl. 24-25

Filippense 4:10

Kantlynverwysings

  • +2Kor 11:9

Filippense 4:11

Kantlynverwysings

  • +1Ti 6:6; Heb 13:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/6/1, bl. 8-11

Filippense 4:12

Kantlynverwysings

  • +1Kor 4:11; 2Kor 6:10
  • +2Kor 11:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/6/1, bl. 8-11

    2001/6/15, bl. 7

Filippense 4:13

Kantlynverwysings

  • +Jes 12:2; 40:29; Joh 15:5; 2Kor 4:7; 12:9; 2Ti 4:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 7

Filippense 4:14

Kantlynverwysings

  • +Flp 1:7
  • +Ef 3:13; Heb 10:33

Filippense 4:15

Kantlynverwysings

  • +2Kor 11:8

Filippense 4:17

Kantlynverwysings

  • +1Kor 9:11
  • +Ro 15:28

Filippense 4:18

Kantlynverwysings

  • +Flp 2:25
  • +Eks 29:18; Ese 20:41
  • +Heb 13:15

Filippense 4:19

Kantlynverwysings

  • +Ps 23:1
  • +De 2:7; 2Kor 9:8
  • +Ro 9:23; Ef 1:7

Filippense 4:20

Kantlynverwysings

  • +Ro 16:27; Ga 1:5

Filippense 4:21

Kantlynverwysings

  • +Kol 4:18
  • +1Te 1:1

Filippense 4:22

Kantlynverwysings

  • +Flp 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 16

    2011/3/1, bl. 23

    “Hele Skrif”, bl. 224

Filippense 4:23

Kantlynverwysings

  • +Ga 6:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/2/15, bl. 18

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Fil. 4:11Te 2:19
Fil. 4:1Flp 1:27
Fil. 4:2Ro 15:5; 1Kor 1:10; 2Kor 13:11; Flp 2:2; 1Pe 3:8
Fil. 4:3Mt 11:29
Fil. 4:3Lu 8:3
Fil. 4:3Ro 16:3
Fil. 4:3Lu 10:20
Fil. 4:3Ps 69:28
Fil. 4:4Ps 64:10; 104:34
Fil. 4:4De 26:11; Ps 97:12; Jes 9:3; 1Te 5:16
Fil. 4:5Tit 3:2; Jak 3:17
Fil. 4:5Jak 5:8
Fil. 4:6Mt 6:25; Lu 12:22; 1Pe 5:7
Fil. 4:6Ro 12:12; Jak 1:5
Fil. 4:6Ps 145:18; Joh 16:23
Fil. 4:7Joh 14:27; Ro 5:1
Fil. 4:7Kol 3:15
Fil. 4:82Kor 11:3; 1Ti 4:12; 5:2; 1Pe 3:2
Fil. 4:8Ga 5:22; Kol 3:2
Fil. 4:9Flp 3:17; Kol 1:23
Fil. 4:9Ro 15:33; 1Kor 14:33; Heb 13:20
Fil. 4:102Kor 11:9
Fil. 4:111Ti 6:6; Heb 13:5
Fil. 4:121Kor 4:11; 2Kor 6:10
Fil. 4:122Kor 11:27
Fil. 4:13Jes 12:2; 40:29; Joh 15:5; 2Kor 4:7; 12:9; 2Ti 4:17
Fil. 4:14Flp 1:7
Fil. 4:14Ef 3:13; Heb 10:33
Fil. 4:152Kor 11:8
Fil. 4:171Kor 9:11
Fil. 4:17Ro 15:28
Fil. 4:18Flp 2:25
Fil. 4:18Eks 29:18; Ese 20:41
Fil. 4:18Heb 13:15
Fil. 4:19Ps 23:1
Fil. 4:19De 2:7; 2Kor 9:8
Fil. 4:19Ro 9:23; Ef 1:7
Fil. 4:20Ro 16:27; Ga 1:5
Fil. 4:21Kol 4:18
Fil. 4:211Te 1:1
Fil. 4:22Flp 1:13
Fil. 4:23Ga 6:18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Filippense 4:1-23

Filippense

4 Daarom, my geliefde broers, na wie ek so verlang, my vreugde en kroon,+ staan so vas+ in die Here, geliefdes.

2 Euoʹdia vermaan ek en Sintiʹge vermaan ek om eendersdenkend+ te wees in die Here. 3 Ja, ek versoek jou ook, ware jukgenoot:+ Hou aan om hierdie vroue by te staan wat sy aan sy met my+ in die goeie nuus gestry het, tesame met Klemens sowel as die res van my medewerkers,+ wie se name+ in die boek van die lewe staan.+

4 Verbly julle altyd in die Here.+ Weer eens sal ek sê: Verbly julle!+ 5 Laat julle redelikheid+ aan alle mense bekend word. Die Here is naby.+ 6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+ 7 en die vrede+ van God wat alle denke te bowe gaan, sal julle harte+ en julle verstandelike vermoëns deur middel van Christus Jesus bewaak.

8 Laastens, broers, alles wat waar is, alles wat van ernstige belang is, alles wat regverdig is, alles wat kuis+ is, alles wat lieflik is, alles waarvan goed gepraat word, watter deug en watter lofwaardige saak daar ook al is, hou aan om hierdie dinge te bedink.+ 9 Die dinge wat julle geleer sowel as aangeneem en gehoor en gesien het in verband met my, beoefen dit;+ en die God van vrede+ sal met julle wees.

10 Ek verbly my grootliks in die Here dat julle nou eindelik weer julle denke in my belang+ opgewek het, waaraan julle ook gedink het, maar dit het julle aan die geleentheid ontbreek. 11 Nie dat ek praat omdat ek gebrek ly nie, want ek het geleer om, in watter omstandighede ek ook al verkeer, vergenoeg te wees.+ 12 Ek weet inderdaad wat dit is om min te hê,+ ek weet inderdaad wat dit is om oorvloed te hê. In alles en in alle omstandighede het ek die geheim daarvan geleer om versadig te wees sowel as om honger te wees, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly.+ 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+

14 Julle het nietemin goed gehandel deur deelgenote+ met my in my verdrukking te word.+ 15 Trouens, julle weet ook, Filippense, dat geen gemeente aan die begin van die bekendmaking van die goeie nuus, toe ek uit Masedoʹnië vertrek het, saam met my deel gehad het in die aangeleentheid van gee en ontvang nie, behalwe julle alleen;+ 16 want selfs in Tessaloniʹka het julle my ’n eerste sowel as ’n tweede keer iets vir my behoefte gestuur. 17 Nie dat ek die gawe ernstig soek nie,+ maar ek soek ernstig die vrug+ wat die krediet op julle rekening laat toeneem. 18 Ek is egter ten volle van alles voorsien en het oorvloed. Ek het volop noudat ek van Epafrodiʹtus+ die dinge ontvang het wat van julle kom, ’n welriekende geur,+ ’n aanneemlike offerande,+ welbehaaglik vir God. 19 Op sy beurt sal my God+ ten volle in al julle behoeftes voorsien+ na die mate van sy rykdom+ in heerlikheid deur middel van Christus Jesus. 20 En aan ons God en Vader die heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.

21 Dra my groete+ oor aan elke heilige in eenheid+ met Christus Jesus. Die broers wat by my is, stuur vir julle groete. 22 Al die heiliges, maar veral dié van die huis van die keiser, stuur vir julle groete.+

23 Mag die onverdiende goedhartigheid van die Here Jesus Christus wees met die gees wat julle openbaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel