10 Maar deur God se onverdiende goedhartigheid+ is ek wat ek is. En sy onverdiende goedhartigheid teenoor my was nie tevergeefs nie,+ maar ek het meer as hulle almal gearbei,+ nogtans nie ek nie, maar die onverdiende goedhartigheid van God wat met my is.+