Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 13:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 en dat elkeen wat glo, deur middel van dié Een onskuldig verklaar word+ van alles waarvan julle nie deur middel van die wet van Moses onskuldig verklaar kon word nie.+

  • Galasiërs 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en wat weet dat ’n mens nie weens werke van die wet regverdig verklaar word nie,+ maar net deur geloof+ in Christus Jesus, selfs ons het ons geloof in Christus Jesus gestel, sodat ons regverdig verklaar kan word weens geloof in Christus+ en nie weens werke van die wet nie, want geen vlees sal weens werke van die wet regverdig verklaar word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel