Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Galasiërs 2:1

Kruisverwysings

  • +Han 15:2
  • +Han 9:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1998),

    1998/11/15, bl. 29

Galasiërs 2:2

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:6
  • +Han 15:12
  • +Flp 2:16; 1Te 3:5
  • +Ga 5:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/10, bl. 24

    Die Wagtoring,

    1987/8/1, bl. 13

Galasiërs 2:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 2:13
  • +Han 16:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1998),

    1998/11/15, bl. 29

Galasiërs 2:4

Kruisverwysings

  • +Jes 66:5
  • +Han 15:24; 2Kor 11:26; Jud 4
  • +Joh 8:32, 36; 2Kor 3:17; Ga 5:1; 1Pe 2:16
  • +2Kor 11:20; Ga 4:9

Galasiërs 2:5

Kruisverwysings

  • +Ga 2:14
  • +Joh 18:37; Ga 4:16

Galasiërs 2:6

Kruisverwysings

  • +Ga 2:9
  • +Ga 2:14
  • +De 10:17; Han 10:34; Ro 2:11

Galasiërs 2:7

Kruisverwysings

  • +Han 22:21; Ro 11:13; 1Ti 2:7
  • +1Te 2:4
  • +Han 8:14

Galasiërs 2:8

Kruisverwysings

  • +Han 9:15; Ro 1:5; Kol 1:29

Galasiërs 2:9

Kruisverwysings

  • +Ro 1:5; Ef 3:8
  • +2Pe 3:15
  • +Han 15:13
  • +Ef 2:20
  • +Han 13:2; 15:25
  • +1Jo 1:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 112

    Die Wagtoring,

    2005/10/15, bl. 12-14

    “Hele Skrif”, bl. 250, 251-252

Galasiërs 2:10

Kruisverwysings

  • +De 15:8; 1Kor 16:1
  • +Han 11:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/15, bl. 8

    2006/5/1, bl. 5

    1989/12/1, bl. 24

    1986/10/15, bl. 13-14

Galasiërs 2:11

Kruisverwysings

  • +Joh 1:42
  • +Han 11:26; 15:35
  • +Le 19:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1989),

    1989/10/15, bl. 12

Galasiërs 2:12

Kruisverwysings

  • +Han 12:17
  • +Han 10:28; 11:3; 15:28
  • +Spr 29:25
  • +Han 21:20

Galasiërs 2:13

Kruisverwysings

  • +Jak 3:17
  • +Han 15:39

Galasiërs 2:14

Kruisverwysings

  • +Han 10:15, 34; Ga 3:28
  • +1Ti 5:20
  • +Han 15:10, 28; Ga 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/2/15, bl. 7

    Ontwaak!—1998,

    1998/10/22, bl. 12

Galasiërs 2:15

Kruisverwysings

  • +Joh 8:39; Ro 11:23
  • +Ef 2:12

Galasiërs 2:16

Kruisverwysings

  • +Ps 143:2; Han 13:39; Ro 8:33
  • +Ro 1:17; 3:22; Jak 2:23
  • +Ro 5:17; 1Kor 6:11; Heb 7:19
  • +Ro 3:20; Ga 3:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1989),

    1989/11/15, bl. 5

Galasiërs 2:17

Kruisverwysings

  • +Ro 5:1
  • +1Jo 3:9
  • +Ro 6:1

Galasiërs 2:18

Kruisverwysings

  • +Ga 5:2; Kol 2:14
  • +Ga 5:4

Galasiërs 2:19

Kruisverwysings

  • +Ro 7:9
  • +Ro 6:11; Heb 9:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/12, bl. 15

    2021/6, bl. 31

Galasiërs 2:20

Kruisverwysings

  • +Ro 6:6; Ga 5:24; 6:14
  • +1Pe 4:2
  • +Joh 17:23
  • +2Kor 5:15
  • +1Ti 2:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/4, bl. 22

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/8, bl. 28

    2019/7, bl. 30-31

    Nader aan Jehovah, bl. 247

    Die Wagtoring,

    2008/8/15, bl. 26

    2005/8/1, bl. 29

    1996/3/1, bl. 6

    1995/4/1, bl. 14

Galasiërs 2:21

Kruisverwysings

  • +Joh 1:17; Ro 4:5
  • +Ga 3:21; Heb 7:11
  • +Tit 3:5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gal. 2:1Han 15:2
Gal. 2:1Han 9:27
Gal. 2:21Kor 14:6
Gal. 2:2Han 15:12
Gal. 2:2Flp 2:16; 1Te 3:5
Gal. 2:2Ga 5:7
Gal. 2:32Kor 2:13
Gal. 2:3Han 16:3
Gal. 2:4Jes 66:5
Gal. 2:4Han 15:24; 2Kor 11:26; Jud 4
Gal. 2:4Joh 8:32, 36; 2Kor 3:17; Ga 5:1; 1Pe 2:16
Gal. 2:42Kor 11:20; Ga 4:9
Gal. 2:5Ga 2:14
Gal. 2:5Joh 18:37; Ga 4:16
Gal. 2:6Ga 2:9
Gal. 2:6Ga 2:14
Gal. 2:6De 10:17; Han 10:34; Ro 2:11
Gal. 2:7Han 22:21; Ro 11:13; 1Ti 2:7
Gal. 2:71Te 2:4
Gal. 2:7Han 8:14
Gal. 2:8Han 9:15; Ro 1:5; Kol 1:29
Gal. 2:9Ro 1:5; Ef 3:8
Gal. 2:92Pe 3:15
Gal. 2:9Han 15:13
Gal. 2:9Ef 2:20
Gal. 2:9Han 13:2; 15:25
Gal. 2:91Jo 1:3
Gal. 2:10De 15:8; 1Kor 16:1
Gal. 2:10Han 11:29
Gal. 2:11Joh 1:42
Gal. 2:11Han 11:26; 15:35
Gal. 2:11Le 19:17
Gal. 2:12Han 12:17
Gal. 2:12Han 10:28; 11:3; 15:28
Gal. 2:12Spr 29:25
Gal. 2:12Han 21:20
Gal. 2:13Jak 3:17
Gal. 2:13Han 15:39
Gal. 2:14Han 10:15, 34; Ga 3:28
Gal. 2:141Ti 5:20
Gal. 2:14Han 15:10, 28; Ga 1:13
Gal. 2:15Joh 8:39; Ro 11:23
Gal. 2:15Ef 2:12
Gal. 2:16Ps 143:2; Han 13:39; Ro 8:33
Gal. 2:16Ro 1:17; 3:22; Jak 2:23
Gal. 2:16Ro 5:17; 1Kor 6:11; Heb 7:19
Gal. 2:16Ro 3:20; Ga 3:19
Gal. 2:17Ro 5:1
Gal. 2:171Jo 3:9
Gal. 2:17Ro 6:1
Gal. 2:18Ga 5:2; Kol 2:14
Gal. 2:18Ga 5:4
Gal. 2:19Ro 6:11; Heb 9:14
Gal. 2:19Ro 7:9
Gal. 2:20Ro 6:6; Ga 5:24; 6:14
Gal. 2:201Pe 4:2
Gal. 2:20Joh 17:23
Gal. 2:202Kor 5:15
Gal. 2:201Ti 2:6
Gal. 2:21Joh 1:17; Ro 4:5
Gal. 2:21Ga 3:21; Heb 7:11
Gal. 2:21Tit 3:5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Galasiërs 2:1-21

Galasiërs

2 Toe, ná veertien jaar, het ek weer na Jerusalem opgegaan+ met Barʹnabas+ en ook vir Titus saamgeneem. 2 Maar ek het as gevolg van ’n openbaring opgegaan.+ En ek het die goeie nuus wat ek onder die nasies verkondig, aan hulle voorgelê,+ maar afsonderlik aan dié wat gesiene manne was, uit vrees dat ek op die een of ander wyse tevergeefs+ hardloop+ of gehardloop het. 3 Nietemin is nie eens Titus,+ wat by my was, gedwing om besny te word nie,+ hoewel hy ’n Griek is. 4 Maar weens die valse broers+ wat stilletjies ingebring is,+ wat ingesluip het om ons vryheid+ te bespied wat ons in eenheid met Christus Jesus het, sodat hulle ons heeltemal in slawerny kon bring+— 5 aan hulle het ons nie in onderdanigheid toegegee nie,+ nee, nie eens ’n uur nie, sodat die waarheid+ van die goeie nuus by julle sou bly.

6 Maar wat dié betref wat blykbaar iets was+—watter soort mense hulle ook al vroeër was, maak by my geen verskil nie+—God kyk nie na ’n mens se uiterlike nie+—daardie gesiene manne het my in werklikheid niks nuuts meegedeel nie. 7 Maar, inteendeel, toe hulle sien dat die goeie nuus vir die onbesnedenes+ aan my toevertrou is,+ net soos dié vir die besnedenes aan Petrus+— 8 want Hy wat Petrus die nodige bevoegdheid gegee het vir ’n apostelskap onder die besnedenes, het ook aan my die bevoegdheid gegee+ vir dié wat uit die nasies is; 9 ja, toe hulle die onverdiende goedhartigheid+ wat aan my gegee is,+ te wete kom, het Jakobus+ en Sefas en Johannes, dié wat blykbaar pilare was,+ my en Barʹnabas+ die regterhand van deelgenootskap gegee,+ sodat ons na die nasies sou gaan, maar hulle na die besnedenes. 10 Ons moet net die armes in gedagte hou.+ Ek het ook ywerig daarna gestreef om juis dit te doen.+

11 Toe Sefas+ egter na Antiogiʹë+ gekom het, het ek hom van aangesig tot aangesig teëgestaan, omdat hy veroordeeld gestaan het.+ 12 Want voordat sekere manne van Jakobus+ af daar aangekom het, het hy altyd saam met mense van die nasies geëet;+ maar toe hulle daar aankom, het hy hom onttrek en hom afgesonder uit vrees+ vir dié van die besnede klas.+ 13 Die res van die Jode het ook by hom aangesluit in hierdie geveins,+ sodat selfs Barʹnabas+ deur hulle geveins meegesleep is. 14 Maar toe ek sien dat hulle nie reguit wandel volgens die waarheid van die goeie nuus nie,+ het ek voor hulle almal vir Sefas gesê:+ “As jy, hoewel jy ’n Jood is, soos die nasies lewe en nie soos die Jode nie, hoe is dit dat jy mense van die nasies dwing om volgens die Joodse gebruik te lewe?”+

15 Ons wat van nature Jode is,+ en nie sondaars+ uit die nasies nie, 16 en wat weet dat ’n mens nie weens werke van die wet regverdig verklaar word nie,+ maar net deur geloof+ in Christus Jesus, selfs ons het ons geloof in Christus Jesus gestel, sodat ons regverdig verklaar kan word weens geloof in Christus+ en nie weens werke van die wet nie, want geen vlees sal weens werke van die wet regverdig verklaar word nie.+ 17 Maar as ons, in ons pogings om deur middel van Christus regverdig verklaar te word,+ ook self sondaars bevind is,+ is Christus dan in werklikheid ’n dienaar van die sonde?+ Mag dit nooit gebeur nie! 18 Want as ek juis dié dinge wat ek eens afgebreek het, weer opbou,+ toon ek dat ek ’n oortreder is.+ 19 Wat my betref, deur die wet het ek ten opsigte van die wet gesterf,+ sodat ek ten opsigte van God lewend kon word.+ 20 Ek is saam met Christus aan die paal gehang.+ Dit is nie meer ek wat lewe nie,+ maar Christus wat in eenheid met my lewe.+ Ja, die lewe wat ek nou in die vlees lewe,+ lewe ek deur die geloof in die Seun van God, wat my liefgehad het en homself vir my oorgegee het.+ 21 Ek stoot nie die onverdiende goedhartigheid+ van God opsy nie; want as regverdigheid deur die wet is,+ het Christus in werklikheid verniet gesterf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel