Johannes 1:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Hy het hom na Jesus toe gelei. Toe Jesus hom aankyk,+ het hy gesê: “Jy is Simon,+ die seun van Johannes;+ jy sal Sefas genoem word” (wat as Petrus vertaal word).+ 1 Korintiërs 15:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en dat hy aan Seʹfas verskyn het,+ toe aan die twaalf.+
42 Hy het hom na Jesus toe gelei. Toe Jesus hom aankyk,+ het hy gesê: “Jy is Simon,+ die seun van Johannes;+ jy sal Sefas genoem word” (wat as Petrus vertaal word).+