1 Korintiërs 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar ons spreek God se wysheid in ’n heilige geheim,+ die verborge wysheid, wat God voor die stelsels+ van dinge tot ons heerlikheid voorbestem het. Efesiërs 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 deurdat hy die heilige geheim+ van sy wil aan ons bekend gemaak het. Dit is volgens sy welbehae wat hy in homself voorgeneem het+
7 Maar ons spreek God se wysheid in ’n heilige geheim,+ die verborge wysheid, wat God voor die stelsels+ van dinge tot ons heerlikheid voorbestem het.
9 deurdat hy die heilige geheim+ van sy wil aan ons bekend gemaak het. Dit is volgens sy welbehae wat hy in homself voorgeneem het+