Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Korintiërs 2:1

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:17; 2Kor 10:10; 11:6
  • +Ef 3:5; Kol 2:2

1 Korintiërs 2:2

Kruisverwysings

  • +Ga 6:14; Flp 3:8

1 Korintiërs 2:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 10:1; Ga 4:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 27

1 Korintiërs 2:4

Kruisverwysings

  • +Ro 15:19; 1Kor 4:20; 1Te 1:5; 2Pe 1:16

1 Korintiërs 2:5

Kruisverwysings

  • +Ef 1:17
  • +2Kor 4:7; 6:7

1 Korintiërs 2:6

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:20; Ef 4:13; Heb 5:14
  • +1Kor 3:20; 2Kor 1:12; 1Ti 6:20
  • +Mt 20:25
  • +1Kor 15:24

1 Korintiërs 2:7

Kruisverwysings

  • +Ge 3:15; Ro 16:25; Ef 3:9
  • +Kol 1:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 189-198

    Die Wagtoring,

    2003/6/15, bl. 24-25

    1997/6/1, bl. 13

1 Korintiërs 2:8

Kruisverwysings

  • +Joh 7:48; Han 13:27
  • +1Kor 1:18; 2Kor 3:14
  • +Han 4:10; 5:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/10/15, bl. 6-7

1 Korintiërs 2:9

Kruisverwysings

  • +Jes 64:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesaja se profesie II, bl. 366

    Die Wagtoring,

    1989/12/1, bl. 22

1 Korintiërs 2:10

Kruisverwysings

  • +Joh 14:26; 1Jo 2:27
  • +De 29:29; Mt 16:17; Mr 4:11; Ef 3:5; 2Ti 1:10; 1Pe 1:12
  • +Ro 8:26
  • +Job 11:7; Ro 11:33; Ef 3:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 20-24

    2007/11/1, bl. 27-29

1 Korintiërs 2:11

Kruisverwysings

  • +Ro 1:9; 8:16
  • +Joh 14:17; Ro 8:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    1998/2/8, bl. 14-15

    Die Wagtoring,

    1994/4/1, bl. 19

    1987/4/1, bl. 16-17

1 Korintiërs 2:12

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:3; 5:19; Op 16:14
  • +Joh 15:26
  • +1Jo 4:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bly in God se liefde, bl. 63-64

    ‘God se liefde’, bl. 53-56

    Die Wagtoring,

    2012/10/15, bl. 13

    2010/7/15, bl. 3-4

    2006/10/1, bl. 23-24

    2004/4/1, bl. 9-14

    1999/9/1, bl. 8

    1997/10/1, bl. 25-26

    1994/4/1, bl. 14-19

    1987/12/15, bl. 30

    1987/9/15, bl. 11, 16

    Ontwaak!,

    2009/12, bl. 12-13

    Redenering, bl. 149

1 Korintiërs 2:13

Kruisverwysings

  • +Kol 2:8; 1Ti 6:20; 2Pe 1:16
  • +Joh 16:13
  • +Spr 1:23; Joh 6:63

1 Korintiërs 2:14

Kruisverwysings

  • +Mt 16:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/2, bl. 19

    Ontwaak!,

    2009/12, bl. 12-13

    Die Wagtoring,

    1989/7/15, bl. 12-13

1 Korintiërs 2:15

Kruisverwysings

  • +Ro 8:5
  • +1Kor 4:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/2, bl. 19-20

    Die Wagtoring,

    1989/7/15, bl. 12-13

1 Korintiërs 2:16

Kruisverwysings

  • +Ro 11:34
  • +Jes 40:13
  • +Ro 15:5; Flp 2:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2022/3, bl. 9

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/2, bl. 22

    Die Wagtoring,

    2015/10/1, bl. 13

    2010/10/15, bl. 3-7

    2008/7/15, bl. 27

    2007/8/1, bl. 4-7

    2002/3/15, bl. 18

    2000/2/15, bl. 10-25

    1998/9/1, bl. 6

    1995/6/15, bl. 22-23

    1986/12/1, bl. 10-14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 2:11Kor 1:17; 2Kor 10:10; 11:6
1 Kor. 2:1Ef 3:5; Kol 2:2
1 Kor. 2:2Ga 6:14; Flp 3:8
1 Kor. 2:32Kor 10:1; Ga 4:13
1 Kor. 2:4Ro 15:19; 1Kor 4:20; 1Te 1:5; 2Pe 1:16
1 Kor. 2:5Ef 1:17
1 Kor. 2:52Kor 4:7; 6:7
1 Kor. 2:61Kor 14:20; Ef 4:13; Heb 5:14
1 Kor. 2:61Kor 3:20; 2Kor 1:12; 1Ti 6:20
1 Kor. 2:6Mt 20:25
1 Kor. 2:61Kor 15:24
1 Kor. 2:7Ge 3:15; Ro 16:25; Ef 3:9
1 Kor. 2:7Kol 1:26
1 Kor. 2:8Joh 7:48; Han 13:27
1 Kor. 2:81Kor 1:18; 2Kor 3:14
1 Kor. 2:8Han 4:10; 5:30
1 Kor. 2:9Jes 64:4
1 Kor. 2:10Joh 14:26; 1Jo 2:27
1 Kor. 2:10De 29:29; Mt 16:17; Mr 4:11; Ef 3:5; 2Ti 1:10; 1Pe 1:12
1 Kor. 2:10Ro 8:26
1 Kor. 2:10Job 11:7; Ro 11:33; Ef 3:18
1 Kor. 2:11Ro 1:9; 8:16
1 Kor. 2:11Joh 14:17; Ro 8:27
1 Kor. 2:121Jo 4:3; 5:19; Op 16:14
1 Kor. 2:12Joh 15:26
1 Kor. 2:121Jo 4:6
1 Kor. 2:13Joh 16:13
1 Kor. 2:13Spr 1:23; Joh 6:63
1 Kor. 2:13Kol 2:8; 1Ti 6:20; 2Pe 1:16
1 Kor. 2:14Mt 16:23
1 Kor. 2:15Ro 8:5
1 Kor. 2:151Kor 4:3
1 Kor. 2:16Ro 11:34
1 Kor. 2:16Jes 40:13
1 Kor. 2:16Ro 15:5; Flp 2:5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Korintiërs 2:1-16

1 Korintiërs

2 En toe ek na julle toe gekom het, broers, het ek nie met oordrewe woorde+ of wysheid gekom om die heilige geheim+ van God aan julle bekend te maak nie. 2 Want ek het besluit om niks anders onder julle te weet nie as Jesus Christus,+ en hom as iemand wat aan die paal gehang is. 3 En ek het in swakheid en in vrees en met groot bewing na julle toe gekom;+ 4 en wat ek gesê het en wat ek gepreek het, was nie met oorredende woorde van wysheid nie, maar met ’n betoning van gees en krag,+ 5 sodat julle geloof nie in mense se wysheid sou wees nie,+ maar in God se krag.+

6 En ons spreek wysheid onder dié wat volwasse is,+ maar nie die wysheid+ van hierdie stelsel van dinge of van hierdie stelsel van dinge se heersers,+ wat sal vergaan nie.+ 7 Maar ons spreek God se wysheid in ’n heilige geheim,+ die verborge wysheid, wat God voor die stelsels+ van dinge tot ons heerlikheid voorbestem het. 8 Hierdie wysheid het nie een van die heersers+ van hierdie stelsel van dinge leer ken nie,+ want as hulle dit geken het, sou hulle nie die glorieryke Here aan die paal gehang het nie.+ 9 Maar net soos daar geskrywe staan: “Die dinge wat God berei het vir dié wat hom liefhet, het die oog nie gesien en die oor nie gehoor en het ook nie in die hart van die mens opgekom nie.”+ 10 Want aan ons het God dit deur sy gees+ geopenbaar,+ want die gees+ ondersoek alle dinge, selfs die diep+ dinge van God.

11 Want wie onder die mense ken die dinge van ’n mens, behalwe die gees+ van die mens wat in hom is? So ook het niemand die dinge van God leer ken nie, behalwe die gees+ van God. 12 En ons het nie die gees+ van die wêreld ontvang nie, maar die gees+ wat van God kom, sodat ons die dinge sou ken wat goedgunstig deur God aan ons gegee is.+ 13 Hierdie dinge spreek ons ook, nie met woorde wat deur menslike wysheid+ geleer word nie, maar met dié wat deur die gees geleer word,+ deurdat ons geestelike aangeleenthede met geestelike woorde kombineer.+

14 Maar ’n fisiese mens aanvaar nie die dinge van die gees van God nie, want hulle is dwaasheid vir hom; en hy kan hulle nie leer ken nie,+ want hulle word geestelik ondersoek. 15 Maar die geestelike+ mens ondersoek wel alle dinge, maar hy self word deur geen mens ondersoek nie.+ 16 Want “wie het die denke van Jehovah leer ken,+ dat hy hom kan onderrig”?+ Maar ons het wel die denke+ van Christus.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel