2 deur wie ons ook deur geloof ons toegang verkry het+ tot hierdie onverdiende goedhartigheid waarin ons nou staan; en laat ons ons verheug, op grond van hoop+ op die heerlikheid van God.
16 Laat ons dan met vrymoedigheid van spraak+ tot die troon van onverdiende goedhartigheid nader,+ sodat ons barmhartigheid kan verkry en onverdiende goedhartigheid kan vind vir hulp op die regte tyd.+