Spreuke 4:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Bewaak jou hart meer as enigiets anders wat bewaar moet word,+ want daaruit is die oorspronge van die lewe.+ Jesaja 59:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het hy regverdigheid soos ’n pantser aangetrek,+ en die helm van redding was op sy kop.+ Verder het hy die klere van wraak as kleding aangetrek+ en hom met ywer omhul asof dit ’n moulose oorkleed is.+
23 Bewaak jou hart meer as enigiets anders wat bewaar moet word,+ want daaruit is die oorspronge van die lewe.+
17 Toe het hy regverdigheid soos ’n pantser aangetrek,+ en die helm van redding was op sy kop.+ Verder het hy die klere van wraak as kleding aangetrek+ en hom met ywer omhul asof dit ’n moulose oorkleed is.+