1 Korintiërs 15:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarna die einde, wanneer hy die koninkryk aan sy God en Vader oorgee, wanneer hy alle regering en alle gesag en mag tot niet gemaak het.+ Kolossense 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarom besit julle ’n volheid deur middel van hom, wat die hoof van alle regering en gesag is.+ Hebreërs 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 So het hy beter as die engele geword,+ in die mate dat hy ’n naam geërf het+ wat uitnemender is as hulle s’n.
24 Daarna die einde, wanneer hy die koninkryk aan sy God en Vader oorgee, wanneer hy alle regering en alle gesag en mag tot niet gemaak het.+
4 So het hy beter as die engele geword,+ in die mate dat hy ’n naam geërf het+ wat uitnemender is as hulle s’n.