Handelinge 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarbenewens is daar geen redding in enigiemand anders nie, want daar is nie ’n ander naam+ onder die hemel wat onder die mense gegee is waardeur ons gered moet word nie.”+ Filippense 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+
12 Daarbenewens is daar geen redding in enigiemand anders nie, want daar is nie ’n ander naam+ onder die hemel wat onder die mense gegee is waardeur ons gered moet word nie.”+
9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+