13 Verder het God julle, hoewel julle dood was in julle oortredings en in die onbesnede staat van julle vlees, saam met hom lewend gemaak.+ Hy het ons al ons oortredings goedgunstig vergewe+
6 Trouens, met dié doel is die goeie nuus ook aan die dooies bekend gemaak,+ sodat hulle vanuit die standpunt van mense+ na die vlees geoordeel kan word, maar vanuit die standpunt van God na die gees kan lewe.+