Filippense 4:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ek is egter ten volle van alles voorsien en het oorvloed. Ek het volop noudat ek van Epafrodiʹtus+ die dinge ontvang het wat van julle kom, ’n welriekende geur,+ ’n aanneemlike offerande,+ welbehaaglik vir God.
18 Ek is egter ten volle van alles voorsien en het oorvloed. Ek het volop noudat ek van Epafrodiʹtus+ die dinge ontvang het wat van julle kom, ’n welriekende geur,+ ’n aanneemlike offerande,+ welbehaaglik vir God.