Romeine 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want hy is nie ’n Jood wat dit uiterlik is nie,+ en ook is besnydenis nie dit wat uiterlik aan die vlees is nie.+ Galasiërs 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Kyk! Ek, Paulus, sê vir julle dat Christus vir julle van geen nut sal wees as julle julle laat besny nie.+
28 Want hy is nie ’n Jood wat dit uiterlik is nie,+ en ook is besnydenis nie dit wat uiterlik aan die vlees is nie.+
2 Kyk! Ek, Paulus, sê vir julle dat Christus vir julle van geen nut sal wees as julle julle laat besny nie.+