22 Want enigeen in die Here wat geroep is toe hy ’n slaaf was, is die Here se vrygelatene;+ so ook is hy wat geroep is toe hy ’n vry man was,+ ’n slaaf+ van Christus.
10 Is dit in werklikheid mense wat ek nou probeer oorreed, of God? Of probeer ek mense behaag?+ As ek nog steeds mense behaag het,+ sou ek nie Christus se slaaf wees nie.+