Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Galasiërs 1:1

Kruisverwysings

  • +Han 13:9
  • +Ro 1:5; Tit 1:1
  • +Han 9:15; 26:16; Ga 1:12
  • +Han 22:14
  • +Han 2:24

Galasiërs 1:2

Kruisverwysings

  • +Flp 4:21
  • +1Kor 16:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 217

Galasiërs 1:3

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:3; Ga 6:16; 2Jo 3

Galasiërs 1:4

Kruisverwysings

  • +Tit 2:14; 1Jo 2:2
  • +Joh 15:19; Ro 12:2
  • +Ese 33:11; 1Ti 2:4

Galasiërs 1:5

Kruisverwysings

  • +Ro 16:27

Galasiërs 1:6

Kruisverwysings

  • +Heb 3:6
  • +2Kor 1:2
  • +2Kor 11:4; Ga 5:7

Galasiërs 1:7

Kruisverwysings

  • +Ga 5:10
  • +Han 15:1; 2Kor 11:13; 1Ti 6:3

Galasiërs 1:8

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:22; Ga 5:12

Galasiërs 1:9

Kruisverwysings

  • +De 12:32; Spr 30:6

Galasiërs 1:10

Kruisverwysings

  • +1Te 2:4
  • +Jak 4:4
  • +Ro 1:1

Galasiërs 1:11

Kruisverwysings

  • +1Te 2:13

Galasiërs 1:12

Kruisverwysings

  • +Ro 16:25; Ga 2:2; Ef 3:3

Galasiërs 1:13

Kruisverwysings

  • +Han 23:6; Ga 2:14
  • +1Ti 1:13
  • +Han 8:3; 9:1; 22:4; 26:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1999),

    1999/6/15, bl. 29-30

Galasiërs 1:14

Kruisverwysings

  • +Han 22:3
  • +Flp 3:6
  • +Mr 7:5

Galasiërs 1:15

Kruisverwysings

  • +Ro 11:5; 1Kor 15:10; Ef 3:7
  • +1Kor 1:1; 1Te 2:12

Galasiërs 1:16

Kruisverwysings

  • +2Kor 4:6
  • +Han 9:15; Ro 11:13
  • +Mt 16:17

Galasiërs 1:17

Kruisverwysings

  • +Han 2:42
  • +Han 9:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/5/15, bl. 22

    2005/1/15, bl. 28

Galasiërs 1:18

Kruisverwysings

  • +Han 9:26
  • +Joh 1:42; 1Kor 15:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 12

    Die Wagtoring,

    2007/6/15, bl. 15-17

Galasiërs 1:19

Kruisverwysings

  • +Han 12:17
  • +Mt 13:55; 1Kor 9:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 112

    Die Wagtoring,

    2007/6/15, bl. 16-17

Galasiërs 1:20

Kruisverwysings

  • +Ro 9:1

Galasiërs 1:21

Kruisverwysings

  • +Han 9:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 26

Galasiërs 1:22

Kruisverwysings

  • +Joh 17:21; Ro 16:7; 1Kor 1:30; 1Te 2:14

Galasiërs 1:23

Kruisverwysings

  • +Ga 1:13
  • +Han 8:3

Galasiërs 1:24

Kruisverwysings

  • +Han 21:20

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gal. 1:1Han 13:9
Gal. 1:1Ro 1:5; Tit 1:1
Gal. 1:1Han 9:15; 26:16; Ga 1:12
Gal. 1:1Han 22:14
Gal. 1:1Han 2:24
Gal. 1:2Flp 4:21
Gal. 1:21Kor 16:1
Gal. 1:31Kor 1:3; Ga 6:16; 2Jo 3
Gal. 1:4Ese 33:11; 1Ti 2:4
Gal. 1:4Tit 2:14; 1Jo 2:2
Gal. 1:4Joh 15:19; Ro 12:2
Gal. 1:5Ro 16:27
Gal. 1:6Heb 3:6
Gal. 1:62Kor 1:2
Gal. 1:62Kor 11:4; Ga 5:7
Gal. 1:7Ga 5:10
Gal. 1:7Han 15:1; 2Kor 11:13; 1Ti 6:3
Gal. 1:81Kor 16:22; Ga 5:12
Gal. 1:9De 12:32; Spr 30:6
Gal. 1:101Te 2:4
Gal. 1:10Jak 4:4
Gal. 1:10Ro 1:1
Gal. 1:111Te 2:13
Gal. 1:12Ro 16:25; Ga 2:2; Ef 3:3
Gal. 1:13Han 23:6; Ga 2:14
Gal. 1:131Ti 1:13
Gal. 1:13Han 8:3; 9:1; 22:4; 26:11
Gal. 1:14Han 22:3
Gal. 1:14Flp 3:6
Gal. 1:14Mr 7:5
Gal. 1:15Ro 11:5; 1Kor 15:10; Ef 3:7
Gal. 1:151Kor 1:1; 1Te 2:12
Gal. 1:162Kor 4:6
Gal. 1:16Han 9:15; Ro 11:13
Gal. 1:16Mt 16:17
Gal. 1:17Han 2:42
Gal. 1:17Han 9:19
Gal. 1:18Han 9:26
Gal. 1:18Joh 1:42; 1Kor 15:5
Gal. 1:19Han 12:17
Gal. 1:19Mt 13:55; 1Kor 9:5
Gal. 1:20Ro 9:1
Gal. 1:21Han 9:30
Gal. 1:22Joh 17:21; Ro 16:7; 1Kor 1:30; 1Te 2:14
Gal. 1:23Ga 1:13
Gal. 1:23Han 8:3
Gal. 1:24Han 21:20
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Galasiërs 1:1-24

Galasiërs

1 Paulus,+ ’n apostel,+ nie vanweë mense of deur ’n mens nie, maar deur Jesus Christus+ en God die Vader,+ wat hom uit die dode opgewek het,+ 2 en al die broers by my,+ aan die gemeentes van Galaʹsië:+

3 Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede+ hê van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus. 4 Hy het homself vir ons sondes gegee+ om ons te verlos van die teenswoordige goddelose stelsel van dinge+ volgens die wil+ van ons God en Vader, 5 aan wie die heerlikheid vir ewig en altyd toekom.+ Amen.

6 Ek verwonder my dat julle so gou verwyder word van die Een+ wat julle met Christus se onverdiende goedhartigheid+ geroep het, na ’n ander soort goeie nuus+ toe. 7 Maar dit is nie ’n ander nie; dit is net dat daar sommige is wat onder julle onrus stook+ en die goeie nuus oor die Christus wil verdraai.+ 8 Maar selfs al sou ons of ’n engel uit die hemel aan julle iets as goeie nuus bekend maak benewens dit wat ons aan julle as goeie nuus bekend gemaak het, laat hom vervloek wees.+ 9 Soos ons hierbo gesê het, sê ek nou ook weer: Wie ook al aan julle iets as goeie nuus bekend maak buiten dit wat julle aangeneem het,+ laat hom vervloek wees.

10 Is dit in werklikheid mense wat ek nou probeer oorreed, of God? Of probeer ek mense behaag?+ As ek nog steeds mense behaag het,+ sou ek nie Christus se slaaf wees nie.+ 11 Want ek stel julle in kennis, broers, dat die goeie nuus wat deur my as goeie nuus bekend gemaak is, nie iets mensliks is nie;+ 12 want ek het dit nie van ’n mens ontvang nie, en ek is dit ook nie geleer nie, behalwe deur middel van ’n openbaring deur Jesus Christus.+

13 Julle het natuurlik van my gedrag vroeër in die Judaïsme gehoor,+ dat ek die gemeente van God uitermate bly vervolg+ en verwoes het,+ 14 en ek het groter vooruitgang in die Judaïsme gemaak as talle van my eie ouderdom in my ras,+ aangesien ek baie yweriger+ vir die oorleweringe+ van my vaders was. 15 Maar toe God, wat my van my moeder se skoot afgesonder en deur sy onverdiende goedhartigheid+ geroep het,+ dit goedgedink het 16 om sy Seun in verband met my te openbaar,+ sodat ek die goeie nuus oor hom aan die nasies bekend sou maak,+ het ek nie dadelik met vlees en bloed beraadslaag nie.+ 17 Ek het ook nie na Jerusalem opgegaan na dié wat vóór my apostels was nie,+ maar ek het na Arabië vertrek en weer na Damaskus teruggekom.+

18 Toe, drie jaar later, het ek na Jerusalem opgegaan+ om Sefas+ te besoek, en ek het vyftien dae by hom gebly. 19 Maar ek het niemand anders van die apostels gesien nie, net Jakobus,+ die broer+ van die Here. 20 En wat die dinge betref wat ek aan julle skryf—kyk! voor die aangesig van God, ek lieg nie.+

21 Daarna het ek na die streke van Sirië en van Siliʹsië gegaan.+ 22 Maar by die gemeentes van Judeʹa wat in eenheid met Christus was,+ was ek onbekend van aangesig; 23 hulle het net altyd gehoor: “Die man wat ons vroeër vervolg het,+ maak nou die goeie nuus bekend oor die geloof wat hy vroeër verwoes het.”+ 24 En hulle het God weens my begin verheerlik.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel