Psalm 48:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Bewing het hulle daar aangegryp,+Geboortepyne soos dié van ’n vrou wat geboorte gee.+ Hosea 13:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die geboortepyne van ’n vrou wat geboorte gee, sal oor hom kom.+ Hy is ’n onwyse kind,+ want hy sal nie op die regte tyd stilstaan wanneer kinders uit die moederskoot uitgaan nie.+
13 Die geboortepyne van ’n vrou wat geboorte gee, sal oor hom kom.+ Hy is ’n onwyse kind,+ want hy sal nie op die regte tyd stilstaan wanneer kinders uit die moederskoot uitgaan nie.+