Handelinge 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die apostels en die broers wat in Judeʹa was, het gehoor dat mense van die nasies+ ook die woord van God ontvang het. Hebreërs 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die woord+ van God is lewend+ en oefen krag uit+ en is skerper as enige tweesnydende swaard+ en dring selfs deur tot die skeiding van siel+ en gees,+ en van gewrigte en hulle murg, en kan gedagtes en bedoelings van die hart onderskei.+
11 En die apostels en die broers wat in Judeʹa was, het gehoor dat mense van die nasies+ ook die woord van God ontvang het.
12 Want die woord+ van God is lewend+ en oefen krag uit+ en is skerper as enige tweesnydende swaard+ en dring selfs deur tot die skeiding van siel+ en gees,+ en van gewrigte en hulle murg, en kan gedagtes en bedoelings van die hart onderskei.+