Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 15:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 hy moet sy vader glad nie eer nie.’+ En so het julle die woord van God kragteloos gemaak weens julle oorlewering.+

  • Handelinge 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die apostels en die broers wat in Judeʹa was, het gehoor dat mense van die nasies+ ook die woord van God ontvang het.

  • 1 Tessalonisense 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ja, daarom dank ons God ook onophoudelik,+ want toe julle God se woord ontvang het,+ wat julle by ons gehoor het, het julle dit nie as die woord van mense aangeneem nie+ maar, soos dit waarlik is, as die woord van God, wat ook in julle, die gelowiges, aan die werk is.+

  • 1 Tessalonisense 4:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want dít sê ons vir julle deur Jehovah se woord,+ dat ons, die lewendes wat tot die teenwoordigheid van die Here bly lewe,+ die ontslapenes hoegenaamd nie sal voorgaan nie;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel