Jakobus 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Julle moet ook geduld beoefen;+ maak julle harte standvastig, want die teenwoordigheid van die Here het naby gekom.+ 1 Johannes 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Daarom, kindertjies,+ bly nou in eenheid+ met hom, sodat ons vrymoedigheid van spraak kan hê+ wanneer hy openbaar gemaak word+ en nie by sy teenwoordigheid+ beskaamd van hom hoef weg te gaan nie.
8 Julle moet ook geduld beoefen;+ maak julle harte standvastig, want die teenwoordigheid van die Here het naby gekom.+
28 Daarom, kindertjies,+ bly nou in eenheid+ met hom, sodat ons vrymoedigheid van spraak kan hê+ wanneer hy openbaar gemaak word+ en nie by sy teenwoordigheid+ beskaamd van hom hoef weg te gaan nie.