1 Timoteus 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 As ’n gelowige vrou weduwees het, moet sy hulle help,+ en laat die las nie op die gemeente val nie. Dan kan dit dié help wat werklik weduwees is.+ Jakobus 1:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+
16 As ’n gelowige vrou weduwees het, moet sy hulle help,+ en laat die las nie op die gemeente val nie. Dan kan dit dié help wat werklik weduwees is.+
27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+