34 Ontwaak tot nugterheid+ op ’n regverdige wyse en moenie sonde beoefen nie, want party is sonder kennis van God.+ Ek spreek om julle tot skaamte te beweeg.+
9 Elkeen wat uit God gebore is, beoefen nie sonde nie,+ want Sy voortplantingsaad bly in so iemand, en hy kan nie sonde beoefen nie, want hy is uit God gebore.+