5 deur wie ons onverdiende goedhartigheid+ en ’n apostelskap+ ontvang het sodat daar onder al die nasies+ geloofsgehoorsaamheid met betrekking tot sy naam sou wees,
8 want Hy wat Petrus die nodige bevoegdheid gegee het vir ’n apostelskap onder die besnedenes, het ook aan my die bevoegdheid gegee+ vir dié wat uit die nasies is;