Efesiërs 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ja, deur hierdie onverdiende goedhartigheid is julle deur middel van geloof gered;+ en dit is nie aan julle te danke nie,+ dit is God se gawe.+ Titus 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 het hy ons gered, nie as gevolg van werke+ van regverdigheid wat ons verrig het nie,+ maar volgens sy barmhartigheid,+ deur middel van die bad+ wat ons lewend gemaak het+ en deur middel van ons vernuwing deur heilige gees.+
8 Ja, deur hierdie onverdiende goedhartigheid is julle deur middel van geloof gered;+ en dit is nie aan julle te danke nie,+ dit is God se gawe.+
5 het hy ons gered, nie as gevolg van werke+ van regverdigheid wat ons verrig het nie,+ maar volgens sy barmhartigheid,+ deur middel van die bad+ wat ons lewend gemaak het+ en deur middel van ons vernuwing deur heilige gees.+