Jesaja 26:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 O Jehovah ons God, ander here buiten u het as ons eienaars opgetree.+ Deur u alleen sal ons van u naam melding maak.+ Sefanja 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want dan sal ek volke tot ’n suiwer taal laat oorgaan,+ sodat hulle almal die naam van Jehovah sal aanroep,+ om hom skouer aan skouer te dien.’+ Sefanja 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal beslis ’n nederige en geringe volk in jou laat oorbly,+ en hulle sal by die naam van Jehovah toevlug soek.+ Romeine 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want “elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word”.+
13 O Jehovah ons God, ander here buiten u het as ons eienaars opgetree.+ Deur u alleen sal ons van u naam melding maak.+
9 Want dan sal ek volke tot ’n suiwer taal laat oorgaan,+ sodat hulle almal die naam van Jehovah sal aanroep,+ om hom skouer aan skouer te dien.’+
12 En ek sal beslis ’n nederige en geringe volk in jou laat oorbly,+ en hulle sal by die naam van Jehovah toevlug soek.+