Jesaja 66:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “En van nuwemaan tot nuwemaan en van sabbat tot sabbat sal alle vlees beslis kom om hulle voor my neer te buig”,+ het Jehovah gesê. Sagaria 14:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “En wat almal betref wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem kom,+ hulle moet ook jaar na jaar optrek+ om hulle voor die Koning, Jehovah van die leërs,+ neer te buig+ en om die huttefees+ te vier. Markus 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 derhalwe is die Seun van die mens Here selfs van die sabbat.”+
23 “En van nuwemaan tot nuwemaan en van sabbat tot sabbat sal alle vlees beslis kom om hulle voor my neer te buig”,+ het Jehovah gesê.
16 “En wat almal betref wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem kom,+ hulle moet ook jaar na jaar optrek+ om hulle voor die Koning, Jehovah van die leërs,+ neer te buig+ en om die huttefees+ te vier.