-
Levitikus 24:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 Buite die voorhangsel van die Getuienis in die tent van samekoms moet Aäron dit voortdurend, van die aand tot die oggend, voor Jehovah versorg. Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd in julle geslagte.
-