Levitikus 24:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Aäron moet reël dat die lampe wat buite die gordyn* van die Getuienis in die tent van samekoms is, altyd voor Jehovah brand, van die aand tot die oggend toe. Dit is ’n permanente wetsbepaling vir julle en julle nageslag.
3 Aäron moet reël dat die lampe wat buite die gordyn* van die Getuienis in die tent van samekoms is, altyd voor Jehovah brand, van die aand tot die oggend toe. Dit is ’n permanente wetsbepaling vir julle en julle nageslag.