Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 30:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Aäron moet een keer per jaar op die horings daarvan versoening doen.+ Met van die bloed van die sondoffer+ van die versoening moet hy een keer per jaar daarvoor versoening doen in julle geslagte. Dit is hoogheilig vir Jehovah.”

  • Levitikus 16:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “En hy moet van die bul se bloed neem+ en dit met sy vinger voor die deksel spat, aan die oostekant, en hy moet met sy vinger van die bloed sewe keer voor die deksel+ spat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel