27 Hy hoef nie elke dag,+ soos daardie hoëpriesters, offerandes te bring, eers vir sy eie sondes+ en dan vir dié van die volk nie+ (want dit het hy eens+ en vir altyd gedoen toe hy homself geoffer het+);
18 Ja, ook Christus het eens en vir altyd aangaande sondes gesterf,+ ’n regverdige vir onregverdiges,+ om julle tot God te lei+—hy wat doodgemaak is in die vlees,+ maar lewend gemaak is in die gees.+