11 En hy het ’n teken ontvang,+ naamlik die besnydenis, as ’n seël van die regverdigheid deur die geloof wat hy gehad het terwyl hy in sy onbesnede staat was, dat hy die vader sou wees+ van almal wat geloof het+ terwyl hulle onbesnede is, sodat regverdigheid aan hulle toegereken sou word;