Matteus 26:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Maar ek sê vir julle: Ek sal van nou af hoegenaamd nie van hierdie vrug van die wingerdstok drink tot op daardie dag wanneer ek dit nuut saam met julle in die koninkryk van my Vader drink nie.”+ Openbaring 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ek het ook die heilige stad,+ Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel+ sien neerdaal, toeberei soos ’n bruid+ wat vir haar man versier is.+
29 Maar ek sê vir julle: Ek sal van nou af hoegenaamd nie van hierdie vrug van die wingerdstok drink tot op daardie dag wanneer ek dit nuut saam met julle in die koninkryk van my Vader drink nie.”+
2 Ek het ook die heilige stad,+ Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel+ sien neerdaal, toeberei soos ’n bruid+ wat vir haar man versier is.+