Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 21
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 21:1

Kruisverwysings

  • +Jes 65:17; 2Pe 3:13
  • +Jes 66:22
  • +2Pe 3:10
  • +Op 20:11
  • +Jes 57:20; Op 17:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 31

    2000/4/15, bl. 12

Openbaring 21:2

Kruisverwysings

  • +Jes 52:1
  • +Heb 12:22; Op 3:12
  • +Op 19:7
  • +Mt 9:15; Joh 3:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 5

Openbaring 21:3

Kruisverwysings

  • +Ese 37:27
  • +Ps 15:1
  • +Jes 66:23
  • +Ese 43:7; 48:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/3/15, bl. 23

    “Hele Skrif”, bl. 8

Openbaring 21:4

Kruisverwysings

  • +Jes 65:19; Op 7:17
  • +Jes 25:8; 1Kor 15:26
  • +Jes 35:10; 65:19
  • +2Pe 3:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/1, bl. 11

    2012/9/15, bl. 10

    2012/8/1, bl. 22

    2012/1/15, bl. 30

    2009/12/1, bl. 5-6

    2006/8/15, bl. 31

    2000/4/15, bl. 12-13

Openbaring 21:5

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:18; Jes 6:1; Op 4:2
  • +Jes 42:9; Klg 5:21; Ese 36:26; 2Pe 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 81-86

    Die Wagtoring,

    2000/4/15, bl. 14

Openbaring 21:6

Kruisverwysings

  • +Op 1:8; 22:13
  • +Ps 36:9; Jes 55:1; Op 7:17; 22:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 22

Openbaring 21:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 15:28; Op 3:12
  • +2Sa 7:14

Openbaring 21:8

Kruisverwysings

  • +Ro 11:20; Heb 3:19; 1Jo 5:10
  • +Ro 1:24; 1Kor 6:9
  • +1Jo 3:15
  • +Ef 5:5
  • +Ga 5:20
  • +Joh 8:44; Han 5:3; 1Ti 1:10
  • +Mt 5:22; 18:9; Jak 3:6
  • +Jes 30:33; Mt 10:28; Op 19:20
  • +Spr 10:7; Heb 10:26; Op 2:11; 20:6

Openbaring 21:9

Kruisverwysings

  • +Le 26:21; Op 15:1
  • +Ps 45:9; Op 19:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/15, bl. 13

Openbaring 21:10

Kruisverwysings

  • +Jes 2:2; Ese 40:2; Mi 4:1
  • +Jes 52:1
  • +Heb 12:22; Op 3:12; 21:2

Openbaring 21:11

Kruisverwysings

  • +Jes 60:1
  • +Eks 24:10

Openbaring 21:12

Kruisverwysings

  • +Jes 60:18
  • +Eks 28:21; 39:14

Openbaring 21:13

Kruisverwysings

  • +Op 22:14

Openbaring 21:14

Kruisverwysings

  • +Heb 11:10
  • +Mt 10:2; Lu 6:13; Han 1:13; Ef 2:20

Openbaring 21:15

Kruisverwysings

  • +Ese 40:3; Op 11:1
  • +Ese 40:5

Openbaring 21:16

Kruisverwysings

  • +Op 3:12

Openbaring 21:18

Kruisverwysings

  • +Op 4:3; 21:11

Openbaring 21:19

Kruisverwysings

  • +Jes 54:11
  • +Jes 54:12
  • +Eks 28:18; Ese 28:13
  • +Eks 39:11; Job 28:6
  • +Eks 28:17; Op 4:3

Openbaring 21:20

Kruisverwysings

  • +Eks 28:20; Hgl 5:14; Ese 1:16; Da 10:6
  • +Eks 28:17; 39:10; Job 28:19; Ese 28:13
  • +Eks 28:19; 39:12

Openbaring 21:21

Kruisverwysings

  • +Est 1:6; Job 28:18; Mt 13:46

Openbaring 21:22

Kruisverwysings

  • +Han 7:49
  • +Ps 11:4
  • +Eks 6:3; Op 15:3
  • +Joh 4:23
  • +Ef 2:20

Openbaring 21:23

Kruisverwysings

  • +Jes 60:19; Op 22:5
  • +Joh 1:9; Han 26:13; Heb 1:3

Openbaring 21:24

Kruisverwysings

  • +Jes 60:3
  • +Ps 138:4

Openbaring 21:25

Kruisverwysings

  • +Jes 60:11
  • +Jes 60:20

Openbaring 21:26

Kruisverwysings

  • +Jes 60:5

Openbaring 21:27

Kruisverwysings

  • +1Kor 6:9; Ga 5:21
  • +Ps 5:6; Kol 3:9; Op 21:8
  • +Jes 52:1
  • +Da 12:1; Flp 4:3; Op 13:8

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 21:1Jes 65:17; 2Pe 3:13
Op. 21:1Jes 66:22
Op. 21:12Pe 3:10
Op. 21:1Op 20:11
Op. 21:1Jes 57:20; Op 17:15
Op. 21:2Jes 52:1
Op. 21:2Heb 12:22; Op 3:12
Op. 21:2Op 19:7
Op. 21:2Mt 9:15; Joh 3:29
Op. 21:3Ese 37:27
Op. 21:3Ps 15:1
Op. 21:3Jes 66:23
Op. 21:3Ese 43:7; 48:35
Op. 21:4Jes 65:19; Op 7:17
Op. 21:4Jes 25:8; 1Kor 15:26
Op. 21:4Jes 35:10; 65:19
Op. 21:42Pe 3:7
Op. 21:52Kr 18:18; Jes 6:1; Op 4:2
Op. 21:5Jes 42:9; Klg 5:21; Ese 36:26; 2Pe 3:13
Op. 21:6Op 1:8; 22:13
Op. 21:6Ps 36:9; Jes 55:1; Op 7:17; 22:1
Op. 21:71Kor 15:28; Op 3:12
Op. 21:72Sa 7:14
Op. 21:8Ro 11:20; Heb 3:19; 1Jo 5:10
Op. 21:8Ro 1:24; 1Kor 6:9
Op. 21:81Jo 3:15
Op. 21:8Ef 5:5
Op. 21:8Ga 5:20
Op. 21:8Joh 8:44; Han 5:3; 1Ti 1:10
Op. 21:8Mt 5:22; 18:9; Jak 3:6
Op. 21:8Jes 30:33; Mt 10:28; Op 19:20
Op. 21:8Spr 10:7; Heb 10:26; Op 2:11; 20:6
Op. 21:9Le 26:21; Op 15:1
Op. 21:9Ps 45:9; Op 19:7
Op. 21:10Jes 2:2; Ese 40:2; Mi 4:1
Op. 21:10Jes 52:1
Op. 21:10Heb 12:22; Op 3:12; 21:2
Op. 21:11Jes 60:1
Op. 21:11Eks 24:10
Op. 21:12Jes 60:18
Op. 21:12Eks 28:21; 39:14
Op. 21:13Op 22:14
Op. 21:14Heb 11:10
Op. 21:14Mt 10:2; Lu 6:13; Han 1:13; Ef 2:20
Op. 21:15Ese 40:3; Op 11:1
Op. 21:15Ese 40:5
Op. 21:16Op 3:12
Op. 21:18Op 4:3; 21:11
Op. 21:19Jes 54:11
Op. 21:19Jes 54:12
Op. 21:19Eks 28:18; Ese 28:13
Op. 21:19Eks 39:11; Job 28:6
Op. 21:19Eks 28:17; Op 4:3
Op. 21:20Eks 28:20; Hgl 5:14; Ese 1:16; Da 10:6
Op. 21:20Eks 28:17; 39:10; Job 28:19; Ese 28:13
Op. 21:20Eks 28:19; 39:12
Op. 21:21Est 1:6; Job 28:18; Mt 13:46
Op. 21:22Han 7:49
Op. 21:22Ps 11:4
Op. 21:22Eks 6:3; Op 15:3
Op. 21:22Joh 4:23
Op. 21:22Ef 2:20
Op. 21:23Jes 60:19; Op 22:5
Op. 21:23Joh 1:9; Han 26:13; Heb 1:3
Op. 21:24Jes 60:3
Op. 21:24Ps 138:4
Op. 21:25Jes 60:11
Op. 21:25Jes 60:20
Op. 21:26Jes 60:5
Op. 21:271Kor 6:9; Ga 5:21
Op. 21:27Ps 5:6; Kol 3:9; Op 21:8
Op. 21:27Jes 52:1
Op. 21:27Da 12:1; Flp 4:3; Op 13:8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 21:1-27

Openbaring

21 En ek het ’n nuwe hemel+ en ’n nuwe aarde+ gesien; want die vorige hemel+ en die vorige aarde+ het verbygegaan, en die see+ is daar nie meer nie. 2 Ek het ook die heilige stad,+ Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel+ sien neerdaal, toeberei soos ’n bruid+ wat vir haar man versier is.+ 3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+ 4 En hy sal elke traan+ van hulle oë afvee, en die dood sal daar nie meer wees nie,+ en ook verdriet en angsgeroep en pyn sal daar nie meer wees nie.+ Die vorige dinge het verbygegaan.”+

5 En die Een wat op die troon sit,+ het gesê: “Kyk! Ek maak alles nuut.”+ Ook sê hy: “Skryf, want hierdie woorde is betroubaar en waaragtig.” 6 En hy het vir my gesê: “Dit het geskied! Ek is die Alfa en die Omeʹga, die begin en die einde.+ Aan elkeen wat dors is, sal ek uit die fontein van die water van die lewe gee, verniet.+ 7 Elkeen wat oorwin, sal hierdie dinge beërf, en ek sal sy God wees+ en hy sal my seun wees.+ 8 Maar wat die lafaards betref en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid+ en moordenaars+ en hoereerders+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars+ en al die leuenaars,+ hulle deel sal wees in die poel wat met vuur+ en swael+ brand. Dit beteken die tweede dood.”+

9 En een van die sewe engele wat die sewe bakke gehad het wat vol was van die sewe laaste plae,+ het gekom, en hy het met my gepraat en gesê: “Kom hier, ek sal jou die bruid, die Lam se vrou,+ wys.” 10 Toe het hy my in die krag van die gees na ’n groot en hoë berg+ weggevoer, en hy het my die heilige stad+ Jerusalem gewys wat van God af uit die hemel neerdaal+ 11 en die heerlikheid van God het.+ Die glans daarvan was soos ’n baie kosbare steen, soos ’n jaspissteen wat kristalhelder blink.+ 12 Dit het ’n groot en hoë muur+ en twaalf poorte gehad, en by die poorte twaalf engele, en name was daarop gegraveer, wat dié van die twaalf stamme van die kinders van Israel is.+ 13 Aan die oostekant was drie poorte, en aan die noordekant drie poorte, en aan die suidekant drie poorte, en aan die westekant drie poorte.+ 14 Die muur van die stad het ook twaalf fondamentstene+ gehad en daarop die twaalf name van die twaalf apostels+ van die Lam.

15 En die een wat met my gepraat het, het ’n goue riet as meetstok+ gehad, sodat hy die stad en sy poorte en sy muur kon meet.+ 16 En die stad lê vierkantig, en sy lengte is so groot soos sy breedte. En hy het die stad met die riet gemeet,+ twaalfduisend stadie; sy lengte en breedte en hoogte is gelyk. 17 Ook het hy sy muur gemeet, honderd-vier-en-veertig el, volgens ’n mens se maat, terselfdertyd dié van ’n engel. 18 En die boustof van sy muur was jaspis,+ en die stad was suiwer goud soos helder glas. 19 Die fondamente+ van die stad se muur was versier met allerhande edelstene:+ die eerste fondament was jaspis,+ die tweede saffier,+ die derde kalsedoon, die vierde smarag,+ 20 die vyfde sardoʹniks, die sesde sardis, die sewende chrisoliet,+ die agtste berilʹ, die negende topaas,+ die tiende chrisopraas, die elfde hiasint, die twaalfde ametis.+ 21 En die twaalf poorte was twaalf pêrels; elkeen van die poorte was uit een pêrel gemaak.+ En die breë straat van die stad was suiwer goud, soos deursigtige glas.

22 En ek het nie ’n tempel daarin gesien nie,+ want Jehovah+ God, die Almagtige,+ is sy tempel,+ ook die Lam.+ 23 En die stad het nie die son en ook nie die maan nodig om daarop te skyn nie, want die heerlikheid van God het dit verlig,+ en sy lamp was die Lam.+ 24 En die nasies sal deur middel van die lig daarvan wandel,+ en die konings van die aarde sal hulle heerlikheid daarin bring.+ 25 En sy poorte sal bedags glad nie toegemaak word nie,+ want nag sal nie daar bestaan nie.+ 26 En hulle sal die heerlikheid en die eer van die nasies daarin bring.+ 27 Maar enigiets wat nie heilig is nie en enigeen wat iets walgliks+ en ’n leuen+ beoefen, sal daar hoegenaamd nie ingaan nie;+ net dié wat in die Lam se boekrol van die lewe geskrywe staan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel