1 Timoteus 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 nie ’n dronk bakleier+ nie, nie ’n slaner+ nie, maar redelik,+ nie strydlustig+ nie, nie ’n liefhebber van geld+ nie, Titus 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 om van niemand kwaad te spreek nie, om nie strydlustig te wees nie,+ om redelik te wees+ en alle sagmoedigheid teenoor alle mense aan die dag te lê.+
3 nie ’n dronk bakleier+ nie, nie ’n slaner+ nie, maar redelik,+ nie strydlustig+ nie, nie ’n liefhebber van geld+ nie,
2 om van niemand kwaad te spreek nie, om nie strydlustig te wees nie,+ om redelik te wees+ en alle sagmoedigheid teenoor alle mense aan die dag te lê.+