Spreuke 11:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die goddelose verkry valse loon,+ maar wie regverdigheid saai, ware verdienste.+ Jesaja 32:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die werk van die ware regverdigheid sal vrede word,+ en die diens van die ware regverdigheid rus en veiligheid tot onbepaalde tyd.+
17 En die werk van die ware regverdigheid sal vrede word,+ en die diens van die ware regverdigheid rus en veiligheid tot onbepaalde tyd.+