Psalm 72:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Laat die berge vrede vir die volk dra,+Ook die heuwels, deur regverdigheid. Psalm 119:165 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 165 Oorvloedige vrede behoort aan dié wat u wet liefhet,+En vir hulle is daar geen struikelblok nie.+ Jesaja 55:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Want met blydskap sal julle uittrek,+ en met vrede sal julle ingebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik word voor julle met vreugdegeroep,+ en al die bome van die veld sal hande klap.+ Romeine 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want die koninkryk van God+ beteken nie voedsel en drank nie,+ maar beteken regverdigheid+ en vrede+ en vreugde+ met heilige gees.
165 Oorvloedige vrede behoort aan dié wat u wet liefhet,+En vir hulle is daar geen struikelblok nie.+
12 “Want met blydskap sal julle uittrek,+ en met vrede sal julle ingebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik word voor julle met vreugdegeroep,+ en al die bome van die veld sal hande klap.+
17 Want die koninkryk van God+ beteken nie voedsel en drank nie,+ maar beteken regverdigheid+ en vrede+ en vreugde+ met heilige gees.