Jesaja 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+ Sagaria 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “‘En soos hy geroep en hulle nie geluister het nie,+ so sal hulle roep en ek nie luister nie’,+ het Jehovah van die leërs gesê.
15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+
13 “‘En soos hy geroep en hulle nie geluister het nie,+ so sal hulle roep en ek nie luister nie’,+ het Jehovah van die leërs gesê.