25 Wat meer is, elkeen wat aan ’n wedstryd deelneem, beoefen selfbeheersing+ in alles. Hulle doen dit natuurlik sodat hulle ’n verderflike kroon kan kry,+ maar ons ’n onverderflike.+
24 Maar ’n slaaf van die Here hoef nie te stry nie,+ maar moet teer wees teenoor almal,+ bekwaam om te onderrig,+ iemand wat hom onder die kwaad in bedwang hou,+