Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Timoteus 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Timoteus 2:1

Kantlynverwysings

  • +1Ti 1:2
  • +Ef 6:10
  • +Joh 1:17

2 Timoteus 2:2

Kantlynverwysings

  • +2Ti 1:13; 3:14
  • +Mt 28:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/1, bl. 27-31

    Die Wagtoring,

    2010/2/1, bl. 29-30

2 Timoteus 2:3

Kantlynverwysings

  • +1Ti 1:18
  • +2Ti 1:8

2 Timoteus 2:4

Kantlynverwysings

  • +Flm 2
  • +1Kor 9:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/7, bl. 10-11

    Die Wagtoring,

    2007/5/1, bl. 28

2 Timoteus 2:5

Kantlynverwysings

  • +1Kor 9:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/10/1, bl. 8

    2001/1/1, bl. 28-29

2 Timoteus 2:6

Kantlynverwysings

  • +1Kor 9:7, 10

2 Timoteus 2:7

Kantlynverwysings

  • +Kol 1:9; 1Jo 5:20

2 Timoteus 2:8

Kantlynverwysings

  • +Han 2:24; 1Kor 15:4
  • +Han 2:30; 13:23; Ro 1:3
  • +Han 28:31; Ro 2:16

2 Timoteus 2:9

Kantlynverwysings

  • +Han 9:16; Flp 1:7; 1Pe 2:20
  • +Kol 4:3

2 Timoteus 2:10

Kantlynverwysings

  • +Mt 22:14; 2Kor 1:6; Ef 3:13; Kol 1:24
  • +Kol 1:27; 2Te 2:14; 1Pe 5:10

2 Timoteus 2:11

Kantlynverwysings

  • +1Ti 1:15
  • +Ro 6:5, 8; 1Te 4:17

2 Timoteus 2:12

Kantlynverwysings

  • +Op 3:21; 20:4
  • +Mt 10:33; Lu 12:9

2 Timoteus 2:13

Kantlynverwysings

  • +1Te 5:24; 2Te 3:3; Op 3:14

2 Timoteus 2:14

Kantlynverwysings

  • +2Pe 1:12
  • +2Ti 4:1
  • +2Kor 12:3
  • +1Ti 1:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/7/15, bl. 14

2 Timoteus 2:15

Kantlynverwysings

  • +Ro 14:18; 1Te 2:4
  • +1Ti 4:6
  • +Tit 2:8
  • +2Ti 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/2/15, bl. 11-12

    2003/11/15, bl. 9-10

    2003/1/1, bl. 27-28

    2002/12/1, bl. 16

    Bedieningskool, bl. 153-154

2 Timoteus 2:16

Kantlynverwysings

  • +1Ti 4:7; 6:20
  • +2Ti 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/7/15, bl. 14

2 Timoteus 2:17

Kantlynverwysings

  • +1Kor 5:6
  • +1Ti 1:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/12/1, bl. 5

    2003/1/1, bl. 28

2 Timoteus 2:18

Kantlynverwysings

  • +1Ti 1:6
  • +1Kor 15:12
  • +1Ti 6:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/12/1, bl. 5

    2003/1/1, bl. 28

2 Timoteus 2:19

Kantlynverwysings

  • +Jes 28:16; Heb 11:10
  • +Nu 16:5; 1Kor 8:3
  • +Jes 26:13; Sef 3:9, 12; Ro 10:13
  • +Sef 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/7/15, bl. 8-10, 12-16

2 Timoteus 2:20

Kantlynverwysings

  • +Ro 9:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/7/15, bl. 15-16

    2002/11/15, bl. 19

    Ontwaak!,

    2005/8/22, bl. 26-27

2 Timoteus 2:21

Kantlynverwysings

  • +2Ti 3:17; Tit 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/7/15, bl. 15-16

    2002/11/15, bl. 19

    Ontwaak!,

    2005/8/22, bl. 26-27

2 Timoteus 2:22

Kantlynverwysings

  • +1Kor 6:18; Ef 5:15
  • +1Ti 6:11
  • +1Pe 3:11
  • +Ga 5:22; 1Ti 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/7/15, bl. 16

    2008/6/15, bl. 10-11

2 Timoteus 2:23

Kantlynverwysings

  • +1Ti 1:4; 4:7; Tit 3:9
  • +Han 23:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/7/15, bl. 14-15

2 Timoteus 2:24

Kantlynverwysings

  • +Tit 1:7
  • +1Te 2:7
  • +1Ti 3:2
  • +Mt 5:39

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 21-26

    2006/4/1, bl. 19

    2005/5/15, bl. 25-30

    2003/4/1, bl. 23-24

2 Timoteus 2:25

Kantlynverwysings

  • +Spr 15:1; Lu 17:3; Ga 6:1; Tit 3:2; 1Pe 3:15
  • +Han 11:18
  • +1Ti 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/4/1, bl. 19

    2003/4/1, bl. 23-24

2 Timoteus 2:26

Kantlynverwysings

  • +2Kor 2:11; 1Ti 3:7
  • +Ps 124:7; Joh 13:27; Han 5:3; 1Ti 1:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/8/15, bl. 20

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tim. 2:11Ti 1:2
2 Tim. 2:1Ef 6:10
2 Tim. 2:1Joh 1:17
2 Tim. 2:22Ti 1:13; 3:14
2 Tim. 2:2Mt 28:20
2 Tim. 2:31Ti 1:18
2 Tim. 2:32Ti 1:8
2 Tim. 2:4Flm 2
2 Tim. 2:41Kor 9:7
2 Tim. 2:51Kor 9:25
2 Tim. 2:61Kor 9:7, 10
2 Tim. 2:7Kol 1:9; 1Jo 5:20
2 Tim. 2:8Han 2:24; 1Kor 15:4
2 Tim. 2:8Han 2:30; 13:23; Ro 1:3
2 Tim. 2:8Han 28:31; Ro 2:16
2 Tim. 2:9Han 9:16; Flp 1:7; 1Pe 2:20
2 Tim. 2:9Kol 4:3
2 Tim. 2:10Mt 22:14; 2Kor 1:6; Ef 3:13; Kol 1:24
2 Tim. 2:10Kol 1:27; 2Te 2:14; 1Pe 5:10
2 Tim. 2:111Ti 1:15
2 Tim. 2:11Ro 6:5, 8; 1Te 4:17
2 Tim. 2:12Op 3:21; 20:4
2 Tim. 2:12Mt 10:33; Lu 12:9
2 Tim. 2:131Te 5:24; 2Te 3:3; Op 3:14
2 Tim. 2:142Pe 1:12
2 Tim. 2:142Ti 4:1
2 Tim. 2:142Kor 12:3
2 Tim. 2:141Ti 1:4
2 Tim. 2:15Ro 14:18; 1Te 2:4
2 Tim. 2:151Ti 4:6
2 Tim. 2:15Tit 2:8
2 Tim. 2:152Ti 4:2
2 Tim. 2:161Ti 4:7; 6:20
2 Tim. 2:162Ti 3:13
2 Tim. 2:171Kor 5:6
2 Tim. 2:171Ti 1:20
2 Tim. 2:181Ti 1:6
2 Tim. 2:181Kor 15:12
2 Tim. 2:181Ti 6:21
2 Tim. 2:19Jes 28:16; Heb 11:10
2 Tim. 2:19Nu 16:5; 1Kor 8:3
2 Tim. 2:19Jes 26:13; Sef 3:9, 12; Ro 10:13
2 Tim. 2:19Sef 3:13
2 Tim. 2:20Ro 9:21
2 Tim. 2:212Ti 3:17; Tit 3:1
2 Tim. 2:221Kor 6:18; Ef 5:15
2 Tim. 2:221Ti 6:11
2 Tim. 2:221Pe 3:11
2 Tim. 2:22Ga 5:22; 1Ti 1:5
2 Tim. 2:231Ti 1:4; 4:7; Tit 3:9
2 Tim. 2:23Han 23:9
2 Tim. 2:24Tit 1:7
2 Tim. 2:241Te 2:7
2 Tim. 2:241Ti 3:2
2 Tim. 2:24Mt 5:39
2 Tim. 2:25Spr 15:1; Lu 17:3; Ga 6:1; Tit 3:2; 1Pe 3:15
2 Tim. 2:25Han 11:18
2 Tim. 2:251Ti 2:4
2 Tim. 2:262Kor 2:11; 1Ti 3:7
2 Tim. 2:26Ps 124:7; Joh 13:27; Han 5:3; 1Ti 1:20
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Timoteus 2:1-26

2 Timoteus

2 Jy dan, my kind,+ verkry deurentyd krag+ in die onverdiende goedhartigheid+ wat in verband met Christus Jesus is, 2 en die dinge wat jy by my gehoor het met die ondersteuning van baie getuies,+ vertrou dit aan getroue mense toe, wat op hulle beurt voldoende bekwaam sal wees om ander te leer.+ 3 Dra as ’n goeie soldaat+ van Christus Jesus jou deel in die lyding van kwaad.+ 4 Geen mens wat as ’n soldaat dien,+ raak verwikkel in die handelsbedrywighede van die lewe nie,+ sodat hy die goedkeuring kan verkry van die een wat hom as ’n soldaat gewerf het. 5 En as iemand ook in die spele meeding,+ word hy nie gekroon tensy hy volgens die reëls meegeding het nie. 6 Die hardwerkende boer behoort eerste van die vrugte te geniet.+ 7 Dink voortdurend aan wat ek sê; die Here sal jou werklik in alles onderskeidingsvermoë gee.+

8 Onthou dat Jesus Christus uit die dode opgewek is+ en uit Dawid se saad was,+ volgens die goeie nuus wat ek verkondig,+ 9 in verband waarmee ek tot gevangenisboeie+ toe as ’n kwaaddoener kwaad ly. Nietemin is die woord van God nie gebonde nie.+ 10 Daarom gaan ek voort om alles ter wille van die uitverkorenes te verduur,+ sodat hulle ook die redding kan verkry wat in eenheid met Christus Jesus is, tesame met ewige heerlikheid.+ 11 Betroubaar is die woord:+ Waarlik, as ons saam gesterf het, sal ons ook saam lewe;+ 12 as ons volhard, sal ons ook saam as konings heers;+ as ons verloën,+ sal hy ons ook verloën; 13 as ons ontrou is, hy bly getrou,+ want hy kan homself nie verloën nie.

14 Hou aan om hulle aan hierdie dinge te herinner+ en gelas+ hulle voor God as getuie+ om nie oor woorde te stry nie,+ iets wat hoegenaamd geen nut het nie omdat dit dié wat luister, te gronde rig. 15 Doen jou uiterste bes om jou goedgekeur+ voor God te stel, as ’n werker+ wat hom oor niks hoef te skaam nie,+ wat die woord van die waarheid reg hanteer.+ 16 Maar vermy leë praatjies wat skend wat heilig is;+ want hulle sal tot al hoe groter goddeloosheid voortgaan,+ 17 en hulle woord sal soos kanker versprei.+ Himeneʹus en Fileʹtus tel onder hulle.+ 18 Dié manne het van die waarheid afgewyk+ deur te sê dat die opstanding reeds plaasgevind het;+ en hulle ondermyn die geloof van party.+ 19 Tog staan die fondament van God vas+ en het dit hierdie seël: “Jehovah ken dié wat aan hom behoort”,+ en: “Laat elkeen wat die naam van Jehovah noem,+ afstand doen van onregverdigheid.”+

20 In ’n groot huis is daar dan nou nie net voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en erdewerk, en party vir ’n eervolle doel, maar ander vir ’n oneervolle doel.+ 21 As iemand dus van laasgenoemdes wegbly, sal hy ’n voorwerp vir ’n eervolle doel wees, geheilig, nuttig vir sy eienaar, toeberei vir elke goeie werk.+ 22 Vlug dus vir die begeertes wat eie is aan die jeug,+ maar streef na regverdigheid,+ geloof, liefde, vrede,+ saam met dié wat die Here uit ’n rein hart aanroep.+

23 En verwerp dwase en dom twisvrae,+ in die wete dat dit stryery teweegbring.+ 24 Maar ’n slaaf van die Here hoef nie te stry nie,+ maar moet teer wees teenoor almal,+ bekwaam om te onderrig,+ iemand wat hom onder die kwaad in bedwang hou,+ 25 wat dié wat nie gunstiggesind is nie, met sagmoedigheid onderrig;+ aangesien God hulle miskien berou sal gee+ wat tot juiste kennis van die waarheid lei,+ 26 en hulle weer tot besinning kan kom, uit die strik+ van die Duiwel, aangesien hulle lewend deur hom gevang is+ om sy wil te doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel