Matteus 24:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want valse Christusse+ en valse profete+ sal opstaan en sal groot tekens+ en wonders doen om, indien moontlik, selfs die uitverkorenes te mislei.+ 1 Timoteus 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die geïnspireerde uiting sê egter uitdruklik dat party in latere tye+ van die geloof afvallig sal word+ en aandag sal skenk aan misleidende geïnspireerde uitinge+ en leringe van demone,+
24 Want valse Christusse+ en valse profete+ sal opstaan en sal groot tekens+ en wonders doen om, indien moontlik, selfs die uitverkorenes te mislei.+
4 Die geïnspireerde uiting sê egter uitdruklik dat party in latere tye+ van die geloof afvallig sal word+ en aandag sal skenk aan misleidende geïnspireerde uitinge+ en leringe van demone,+