2 om nie gou van julle denke afgebring of opgewonde gemaak te word nie, hetsy deur ’n geïnspireerde uiting+ of deur ’n mondelinge boodskap+ of deur ’n brief+ wat glo van ons afkomstig sou wees, wat te kenne gee dat die dag+ van Jehovah hier is.
2Daar het egter ook valse profete onder die volk opgestaan, soos daar ook valse onderrigters onder julle sal wees.+ Húlle sal heimlik verderflike sektes invoer en sal selfs die eienaar verloën wat hulle gekoop het+ en so ’n spoedige vernietiging oor hulleself bring.