Johannes 16:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar hulle sal hierdie dinge doen omdat hulle nie die Vader of vir my leer ken het nie.+ Johannes 17:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Regverdige+ Vader, die wêreld het u inderdaad nie leer ken nie;+ maar ek het u leer ken, en hierdie mense het te wete gekom dat u my uitgestuur het.+
25 Regverdige+ Vader, die wêreld het u inderdaad nie leer ken nie;+ maar ek het u leer ken, en hierdie mense het te wete gekom dat u my uitgestuur het.+