Romeine 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want die wet+ van daardie gees+ wat lewe in eenheid met Christus Jesus gee,+ het jou vrygemaak+ van die wet van die sonde en van die dood.+ Romeine 8:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Julle is egter nie in ooreenstemming met die vlees nie, maar met die gees,+ as God se gees waarlik in julle woon.+ Maar as iemand Christus se gees nie het nie,+ behoort hy nie aan hom nie.
2 Want die wet+ van daardie gees+ wat lewe in eenheid met Christus Jesus gee,+ het jou vrygemaak+ van die wet van die sonde en van die dood.+
9 Julle is egter nie in ooreenstemming met die vlees nie, maar met die gees,+ as God se gees waarlik in julle woon.+ Maar as iemand Christus se gees nie het nie,+ behoort hy nie aan hom nie.