Johannes 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat my woord hoor en hom glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy kom nie in die oordeel nie, maar het uit die dood tot die lewe oorgegaan.+
24 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat my woord hoor en hom glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy kom nie in die oordeel nie, maar het uit die dood tot die lewe oorgegaan.+