Johannes 14:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 In daardie dag sal julle weet dat ek in eenheid met my Vader en julle in eenheid met my en ek in eenheid met julle is.+ Johannes 17:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 sodat hulle almal een kan wees,+ net soos u, Vader, in eenheid met my en ek in eenheid met u is,+ dat hulle ook in eenheid met ons kan wees,+ sodat die wêreld kan glo dat u my uitgestuur het.+
20 In daardie dag sal julle weet dat ek in eenheid met my Vader en julle in eenheid met my en ek in eenheid met julle is.+
21 sodat hulle almal een kan wees,+ net soos u, Vader, in eenheid met my en ek in eenheid met u is,+ dat hulle ook in eenheid met ons kan wees,+ sodat die wêreld kan glo dat u my uitgestuur het.+